资讯

Van diepgewortelde sistemiese ineenstorting tot vermiste miljarde, rioolstortings, onregmatige tenders en vakante poste. Altesaam 23 Vrystaatse munisipaliteite het onlangs onder die loep gekom op ’n g ...
Van Johannesburg na die Kaap in 24 dae, en dit als te voet en met geen ondersteuningspanne of verblyfplek vooraf gereël nie, is wat ’n Kaapstadse avonturier ten bate van ’n goeie saak eersdaags wil aa ...
TotalEnergies beplan om na olie en gas te soek in ’n diepseegebied langs die Suid-Afrikaanse en die Namibiese kus.
’n Vinnige sigaret kán lewensgevaarlik wees, moes ’n passasier op ’n Europese hoëspoedtrein onlangs uitvind. Nierokers aan ...
Cristiano Ronaldo, een van die wêreld se grootste sokkerspelers, is nie net bekend vir sy ongelooflike vaardighede op die veld nie, maar ook vir sy hoëprofiel persoonlike lewe.
Die verhoogproduksie van die veelbekroonde en besproke Moffie maak sy Suid-Afrikaanse buiging in September in Kaapstad se Baxterteater.
‘Diepe waters’: Baba Penny se ma vertel: ‘Sy is stroopsoet en gelukkig!’ Mooiste mamma Katryn: Van Louis Vuitton-loopplanke ...
Die menseregtesituasie in Suid-Afrika het aansienlik versleg en Afrikaners word spesifiek geteiken, sê die Amerikaanse departement van buitelandse sake in ’n verslag wat Dinsdag uitgereik is.
Riaan Hammond van Hartenbos skryf: “Ek het dié foto Saterdagaand geneem vanaf Reebok van die pragtige sonsondergang oor Mosselbaai en Klein-Brakrivier. Dit was net voor dit begin reën het. Daar was ’n ...
Luister hier, boekwurms! 'Al wat tel' deur Irma Venter en voorgelees deur Roeline Daneel is die luisterboek vir Augustus, eksklusief vir Netwerk24-intekenare. Irma Venter is een van die ...
Ál die Vrystaatse munisipaliteite moet hul finansiële state teen 20 Augustus aan die provinsiale tesourie voorlê sodat die gehalte daarvan nagegaan kan word, het Ketso Makume, LUR vir finansies, gesê.
’n Lid van die Protea-skietspan en gr. 11-leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl (HJS) het vandeesweek ’n wêreldrekord opgestel én ’n wêreldskietkampioen in Finland geword.